Einstein-kompetisie: Dewald Koen

  • 0

koen300

Naam: Dewald Koen

Departement: Afrikaans en Nederlands

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Van kontinente, lande en stede gepraat – die digter as reisiger: Die reisvers as ontvlugting van verlies."

Navorsing was deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top