Einstein-kompetisie: Jo-Mari Myburgh

  • 0

jomari300Naam: Jo-Mari Myburgh

Departement: Taalpraktyk en Linguistiek

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Jou skoolrapport wys jy is ’n uitblinker in tale. Hoekom sukkel jy dan so met formele opstelle skryf op universiteit?"

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top