Einstein-kompetisie: Nandi Lessing-Venter

  • 0

nandiventerbio

Naam: Nandi Lessing-Venter

Departement: Informasiekunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Dis lekker om te lees terwyl mens lag! 'n Ondersoek na wat klein lyfies laat lag in die Afrikaanse kinderboeke van Jaco Jacobs."

Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.

Universiteit: Unisa

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top