Einstein-kompetisie: Jan van Niekerk

  • 0

janvanniekerk_300Naam: Jan van Niekerk

Departement: Rekenaarwetenskap en Sagteware-ingenieurswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Implementering van 'n virtuele immuunsisteem ten einde rekenaar-, netwerk- en inligtingsbeskerming te verbeter in 'n organisasie."

Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.

Universiteit: Universiteit van Johannesburg

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top