Jan van Niekerk

Jan is 'n doktorsgraadstudent in rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Johannesburg. Hy doen navorsing in kunsmatige intelligensie (AI) en biologiese komputasie met die doel om beskerming van inligting en infrastruktuur binne 'n organisasie te verbeter. Jan werk as 'n datawetenskaplike en het ondervinding in sagtewareingenieurswese, tegnologie en inligtingsveiligheid, konsultasie en digitale bemarking.

Einstein-kompetisie: Jan van Niekerk

Jan van Niekerk Einstein-kompetisie 2016-04-20

Jan is 'n doktorsgraadstudent in rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Johannesburg. Hy doen navorsing in kunsmatige intelligensie (AI) en biologiese komputasie.

Top