Einstein-kompetisie: AJ van Schalkwyk

  • 0

ajvanschalkwyk_bio

Naam: AJ van Schalkwyk

Departement: Sentrum vir Waterwetenskappe en -bestuur

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die ontwikkeling van ‘n oppervlakwatermodel om die effek van suurmynwaterbronne op omliggende riviere te bepaal en te bestuur."

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top