Naam: Willem Krog
Departement: Ingenieurswese
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die gebruik van sonkrag in suikermeulens om vervaardiging meer effektief te maak en om surpluselektrisiteit op te wek."
Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
•
Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

