Willem Krog

My naam is Willem Krog en ek kom van Johannesburg af. 

Ek is tans besig met my meestersgraad in ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch. My navorsing fokus op sonkrag en hoe om die hitte van die son te gebruik in stoomsisteme en kragopwekking.

Buite my studies geniet ek die buitelug en om wandelroetes te gaan stap. Verder geniet ek dit om te lees, lekker te eet en goeie rooiwyn te drink.

Einstein-kompetisie: Willem Krog

Willem Krog Einstein-kompetisie 2016-04-20

Willem Krog is tans besig met sy meestersgraad in ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch. Sy navorsing fokus op sonkrag en hoe om die hitte van die son te gebruik in stoomsisteme en kragopwekking.

Top