Einstein-kompetisie: Danielle Coelho

  • 0

daniellebio

Naam: Danielle Coelho

Departement: Gesondheidswetenskappe

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die ondersoek van kledingkwaliteitpersepsie van bejaarde vrouens om klere spesifiek vir hul te verbeter en welstand te bevorder."

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top