Einstein-kompetisie: Natalie Theron-De Bruin

  • 11

nathalie_300Naam: Natalie Theron-De Bruin

Departement: Bewaringsekologie en Entomologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Ons bepaal die ekologiese dienste wat myte lewer aan proteas met betrekking tot bestuiwing en fungusverspreiding."

Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 11

Kommentaar

  • Natalie is n regte slimkop! Ek hoop haar harde werk word beloon, en glo die prys is klaar hare!

  • Geniet dit Natalie! Laat weet ons wat die navorsing se resultate opgelewer het. Jy is baie bevoorreg om te kan doen waarvoor jy lief is.

    • Resultate sover dui baie sterk aan dat myte wel deur die Kaapse Suikervoëls vervoer word.

      Hierdie einste myte vervoer weer op hul beurt ophiostomatoid fungi rond.

  • Somarie Oosthuizen

    Natalie jou harde werk sal beloon word en jou volgende myt wat jy ontdek moet na my vernoem word.

  • Natalie "Einstein" Theron-de Bruin was (en is) nog altyd hardwerkend om haar passie uit te leef!

    Beslis die beste kanidaat vir hierdie prys!

  • Oupa Christian

    Einstein = Eichstedt.
    Daar is definitief 'n konneksie.
    Wys ons waar Albert sy uitvindings gegrawe het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top