Einstein-kompetisie: Werner Gouws

  • 0

wernergouws_300Naam: Werner Gouws

Departement: Landbou

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die hipotese bestaan dat die siekte besmetlike misgeboorte by honde nie endemies is in ons land nie; ek wil dit toets."

Navorsing is deel van ’n ... meestersgraad.

Universiteit: Unisa

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top