Einstein-kompetisie: Werner Gouws
2016-04-20Werner is 'n dieregesondheidstegnikus werksaam by die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Hy is tans besig met 'n verhandeling vir 'n MSc in Landbou – dieregesondheid.
Werner is 'n dieregesondheidstegnikus werksaam by die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Hy is tans besig met 'n verhandeling vir 'n MSc in Landbou – dieregesondheid.