Einstein-kompetisie: Leon Schreiber

  • 0

Leon Schreiberbio

Naam: Leon Schreiber

Departement: Politieke wetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Vandag ontvang 16 miljoen Suid-Afrikaners in armoede ‘n maandelikse welsynstoelaag. Dié praktyk is veel ouer as wat jy dalk dink."

Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.

Universiteit: Vrye Universiteit van Berlyn, Duitsland

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top