Einstein-kompetisie: Simoné Hendriks

  • 0

hendriks300

Naam: Simoné Hendriks 

Departement: Taalpraktyk 

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Suid-Afrikaanse Gebaretaal is nie dood nie, dit is 'n taal uit eie reg. Hoe verskil ons gebaretaaltolke en ons gesproketaaltolke?" 

Navorsing was deel van ’n ... honneursgraad. 

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top