Einstein-kompetisie

la600einstein

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som.

Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit. 

• Klik hier vir nog inligting.

Einstein-kompetisie: Christa Steyn

Christa Steyn Einstein-kompetisie 2016-07-12

Christa is 'n akademikus in murg en been, passievol oor Afrikaans en opgewonde oor die toekoms van die Afrikaanse speelfilm. 

Einstein-kompetisie: John Edwards

John Edwards Einstein-kompetisie 2016-07-11

John het in 2015 sy meestersgraad in ontwikkelingstudies aan Oxford verwerf.

Einstein-kompetisie: Christie Swanepoel

Christie Swanepoel Einstein-kompetisie 2016-07-11

Christie is 'n doktorsgraadstudent in ekonomie en soek graag antwoorde in die geskiedenis.

Einstein-kompetisie: Liesel van Emmenes

Liesel van Emmenes Einstein-kompetisie 2016-07-11

Liesel is 'n PhD-student by Stellenbosch met 'n groot liefde vir diere.

Einstein-kompetisie: Gerhard du Preez

Gerhard du Preez Einstein-kompetisie 2016-07-11

Gerhard is ’n doktorsgraadstudent in omgewingswetenskappe.

Einstein-kompetisie: Hein Lubbe

Hein Lubbe Einstein-kompetisie 2016-07-11

Hein is deel van 'n span wat Suid-Afrikaanse hofuitsprake wat met internasionale reg verband hou, vir Oxford annoteer.

Einstein-kompetisie: Esteé Smit

Esteé Smit Einstein-kompetisie 2016-07-11

Esteé is tans besig om haar meestersgraad in boedelreg aan die Noordwes-Universiteit te voltooi.

Einstein-kompetisie: Marcel Spaumer

Marcel Spaumer Einstein-kompetisie 2016-07-11

Marcel werk tans as 'n storieontwikkelaar en tekskoördineerder vir die kykNET-sepie Suidooster.

Einstein-kompetisie: Emily van der Merwe

Emily van der Merwe Einstein-kompetisie 2016-07-11

Emily is 'n honneursstudent in ekonomie, met 'n voorliefde vir die plaas in die Noord-Kaap waar sy grootgeword het.

Einstein-kompetisie: Du Toit Peters

Du Toit Peters Einstein-kompetisie 2016-07-11

Du Toit studeer ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Lindie Koorts

Lindie Koorts Einstein-kompetisie 2016-07-11

Lindie het vantevore 'n biografie van DF Malan publiseer, die eerste post-’94 biografie van 'n apartheidspremier.

Einstein-kompetisie: Erasmus du Toit

Erasmus du Toit Einstein-kompetisie 2016-07-11

Erasmus probeer om die proses wat vir die Son se hitte op Aarde verantwoordelik is, na te boots.

Einstein-kompetisie: Ella Kotze

Ella Kotze Einstein-kompetisie 2016-07-11

Ella is 'n gemeenskap- en beradingsielkundige in Johannesburg.

Einstein-kompetisie: Simone Dahms

Simone Dahms Einstein-kompetisie 2016-07-11

Simone is ’n doktorsgraadstudent in dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg.

Einstein-kompetisie: Nathan Jay Baker

Nathan Jay Baker Einstein-kompetisie 2016-07-01

Nathan is ’n meestersstudent in dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg.

Einstein-kompetisie: Leonie Geldenhuys

Leonie Geldenhuys Einstein-kompetisie 2016-07-01

Leonie is 'n onderwyseres by 'n dubbelmedium-hoërskool in die Vaaldriehoek.

Einstein-kompetisie: Ria-Doret Taljaard

Ria-Doret Taljaard Einstein-kompetisie 2016-07-01

Ria-Doret help kinders met ADHD om gesonde voedselkeuses te maak deur hul leefstyl te verander.

Einstein-kompetisie: Amoré Nel

Amoré Nel Einstein-kompetisie 2016-07-01

Amoré is verbonde aan die Nasionale Ruimtewetenskap-agentskap, waar sy werk aan 'n doktorsgraad in ruimtefisika.

Einstein-kompetisie: Ina-Mart Hugo

Ina-Mart Hugo Einstein-kompetisie 2016-07-01

Ina-Mart is 'n meestersstudent aan die Universiteit van die Witwatersrand en 'n junior lektor by Unisa.

Einstein-kompetisie: Anja Kruger

Anja Kruger Einstein-kompetisie 2016-07-01

Anja help mense met 'n beroep in boerdery om 'n goeie opbrengs te hê terwyl hulle in harmonie met die natuur lewe.

Top