Naam: Marcel Spaumer
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die eenpersoondrama: Ontstaansgeskiedenis, kenmerk- en eietydse-relevansie-beskrywing, vergesel van 'n eie, nuutgeskrewe drama.
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!


Kommentaar
Sal dit baie waardeer as jul my ook e-pos want my dogter is ook tussen al die Einsteins bo.