Einstein-kompetisie: Simone Dahms

  • 0

SimoneDahms300Naam: Simone Dahms

Departement: Dierkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die invloed van die toksiese swaar metaal vanadium op die lewensduur en liggaamsprosesse van platannas en tilapia.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit van Johannesburg

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top