Einstein-kompetisie: Ria-Doret Taljaard

  • 0

Ria-DoretTaljaard300Naam: Ria-Doret Taljaard

Departement: Gesondheidswetenskappe

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Word die TCF7L2-geen geassosieer met glikosileerde hemoglobienvlakke as 'n risiko vir tipe 2-diabetes in swart Suid-Afrikaners?

Studievlak van opsomming: Honneursgraad

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top