Naam: Hein Lubbe
Departement: Regte
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
SA se versuim om die Internasionale Strafhof se lasbriewe vir die inhegtenisneming van Al-Bashir te implementeer.
Studievlak van opsomming: Dosent
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

