Einstein-kompetisie: John Edwards

  • 0

John Edwards300Naam: John Edwards

Departement: Ontwikkelingstudies

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kan vlugtelingkampe, die antitese van integrasie, dalk juis ingespan word om integrasie aan te moedig, soos in Turkye?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit Oxford, Engeland

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top