Einstein-kompetisie: Esteé Smit

  • 0

EsteeSmitbio300Naam: Esteé Smit

Departement: Regte

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Grondhervorming: 'n bedreiging op die voortbestaan van private eiendomsreg in Suid-Afrika?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top