Einstein-kompetisie: Du Toit Peters

  • 0

dutoitpeters300Naam: Du Toit Peters

Departement: Ingenieurswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Watter effek het die droging van voedselprodukte teen verskillende lugtemperature en -snelhede op die voginhoud daarvan?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top