Einstein-kompetisie: Lindie Koorts

  • 0

LindieKoorts300Naam: Lindie Koorts

Departement: Internasionale Studies-groep

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
’n Kliek skatryk buitelanders wil die president en sy regering kaap. Nee, dit is nie SA 2016 nie, dit is die Transvaal 1886–1899.

Studievlak van opsomming: Dosent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top