Commendatio: kykNET-Rapportprys vir niefiksie 2024
2024-09-21"Die binneland in is ’n Nissan 1400-bakkie van ’n boek: klein, onopgesmuk, ’n bekende en betroubare werkesel, maar sy eenvoud is bedrieglik."
Seen elsewhere: Marking undergraduate essays in the age of ChatGPT
2024-06-05"If an essay is good, one distrusts it straight away. I did not award a single distinction."
SteedsDink met LitNet Akademies: Lindie Koorts (deel 2 van 2)
2023-10-04In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie tweede video stel historikus en biograaf Lindie Koorts onder andere die volgende vrae: Is die biografie die stiefkind van geskiedskrywing? Wie besluit wie is die helde binne ’n spesifieke tydsgees? Is die biografie ’n vermensliking en ’n verpersoonliking? In deel 1 van hierdie tweeluik gesels sy oor haar navorsingsloopbaan en nagraadse studies.
SteedsDink met LitNet Akademies: Lindie Koorts (deel 1 van 2)
2023-10-01In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie eerste video van ’n tweeluik gesels historikus en biograaf Lindie Koorts oor haar navorsingsloopbaan en nagraadse studies. In deel 2, wat hierna volg, stel sy onder andere die volgende vrae: Is die biografie die stiefkind van geskiedskrywing? Wie besluit wie is die helde binne ’n spesifieke tydsgees? Is die biografie ’n vermensliking en ’n verpersoonliking?
Kinderboeke wat verheug, vermaak en verruim
2022-07-29"Wat is dit wat ’n kinderboek suksesvol maak? Soos in enige boek, of dit nou vir grootmense of vir kinders is, gaan dit oor aangrypende karakters. Die lys kan eintlik maar daar eindig. Maar daar is wel veel meer."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Lindie Koorts
2021-07-29Meer as 300 lewens is verloor tydens die onlangse gewelddadige opstande in KwaZulu-Natal en Gauteng. Skade en verliese beloop na raming R200 miljard. Lindie Koorts, geskiedkundige aan die Universiteit van die Vrystaat, skets vir Freek Robinson die historiese en hedendaagse konteks van hierdie opstande, en besin oor gewelddadige krisisse in Suid-Afrika se geskiedenis.
Seen on Facebook: The South African wine industry is in dire straits
2020-07-20"Many wineries face closure, and many farm workers face unemployment, with little to no socio-economic safety net. So, I want to add my voice to those of many of my fellow South Africans, and I want to ask you to please buy South African wines."
Seen elsewhere: "A parent’s first task is keeping one’s child alive"
2020-05-04"It is that terrible fear you feel on that first night when you return from the hospital with your newborn: how do I keep this little thing alive? And sending them to school in the midst of a global pandemic, when infection rates are rising, and predictions are being made of tens of thousands of deaths by October, screams against one’s parental instincts."
In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien
2019-08-14"Hierdie is ’n grondverskuiwende boek. Dit is slim. Dit is vlymskerp. Dit is uitstekend geskryf. Dit is ’n dapper skrywer wat haarself so blootlê, en wat haar eie verhaal gebruik om ons te laat besin."
Einstein-kompetisie: Lindie Koorts
2016-07-11Lindie het vantevore 'n biografie van DF Malan publiseer, die eerste post-’94 biografie van 'n apartheidspremier.
#FeesHaveFallen – Wat nou?
2015-10-27"Mens kort nie ’n graad om te weet die regering se aankondiging dat universiteitsgelde nie nou verhoog gaan word nie, die probleem net uitstel nie."
Ná #RhodesMustFall en #FLF2015: 'n gedeelde ervaringswêreld?
2015-06-01Post-#RhodesMustFall en post-Franschhoekfees: "Dit gaan nie oor die mens wat daar staan nie, maar oor ’n konsep: die gedagte dat die ou magsbalans steeds seëvier. Daardie konsep is iets wat ons almal tog ook moet kan verstaan, en wit Afrikaanssprekendes veral."