SteedsDink met LitNet Akademies: Lindie Koorts (deel 2 van 2)

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie tweede video stel historikus en biograaf Lindie Koorts die volgende vrae, onder andere:

  • Is die biografie die stiefkind van geskiedskrywing?
  • Wie besluit wie is die helde binne ’n spesifieke tydsgees?
  • Is die biografie ’n vermensliking en ’n verpersoonliking?

In deel 1 van hierdie tweeluik gesels sy oor haar navorsingsloopbaan en nagraadse studies:

SteedsDink met LitNet Akademies: Lindie Koorts (deel 1 van 2)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top