Is daar hoop en oplossings vir heropbou?
Meer as 300 lewens is verloor tydens die onlangse gewelddadige opstande in KwaZulu-Natal en Gauteng. Skade en verliese beloop na raming R200 miljard.
Lindie Koorts, geskiedkundige aan die Universiteit van die Vrystaat, skets vir Freek Robinson die historiese en hedendaagse konteks van hierdie opstande, en besin oor gewelddadige krisisse in Suid-Afrika se geskiedenis.
Lees en luister ook op LitNet en Voertaal:
SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"
Voedselsekerheid wanneer die winkels leeggedra word: ’n onderhoud met Christo van der Rheede
Are property owners, or their security personnel, allowed to use force?
Seen elsewhere: Goodwill and compassion are stronger than the forces of destruction
Kan ons die sosiale kontrak herstel met soldate in die strate?
Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick
Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

