Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

“Die vraag vir my is baie eenvoudiger: Was hy vir die regte oortreding tronk toe gestuur? Zuma het oor die jare soveel misdade gepleeg dat dit soos ’n antiklimaks voel dat hy vir minagting van die hof tronk toe te gaan.”