Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

“Toe die poelieste kans het om te baklei teen mense wat terugbaklei, toe is hulle nĂªrens te sien nie, en die gewone ou op die straat moet maar self sien en kom klaar.”