SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"
“President Ramaphosa hanteer die situasie uiters swak. Buiten goeie toesprake met sagte woorde lyk sy prestasiekaart ver onder die gemiddeld.” – André Duvenhage oor die jongste krisis wat Suid-Afrika lamlê.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed