Die Zuma-Cele-pokerspel en leemtes in die prosesreg

“Aangesien Vrydag se uitspraak eers nĂ¡ Woensdag se afsnypunt vir die tronkbevel sou kom, het Zuma en Mpofu hul kaarte geweldig strategies gespeel: Die reeds weifelende Cele is geroep om sy hand te wys, en hy het byna heeltemal onder die Zuma-Mpofu-bluf verkrummel en gevou.”