Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick

“Die Zuma-geval is na my mening by uitstek ‘n voorbeeld van spanning tussen die uitvoerende gesag en die regbank.”