Voedselsekerheid wanneer die winkels leeggedra word: ’n onderhoud met Christo van der Rheede

“As daar ’n skaarste is, dan styg die pryse. Die armstes van die armes gaan hieronder ly, dit is die punt.”