Naam: Liesel van Emmenes
Departement: Veekundige Wetenskappe
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Indien die hoender op jou bord grillerige vlieglarwes geëet het, kon dit dalk lei tot 'n gesonder dier en nou 'n gesonder jy?
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

