Naam: Amoré Nel
Departement: Sentrum vir Ruimtewetenskap
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ingebed in die helder Aurora kruip die ontwykende swart Aurora weg. Hierdie studie sal lig werp op onderliggende meganismes.
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit en die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimtewetenskap-agentskap (SANSA)
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!


