Naam: Gerhard du Preez
Departement: Omgewingswetenskappe
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Voedselsekuriteit in Suid-Afrika: Die invloed van waterkwaliteit op grondgesondheid bepaal gewasopbrengs in besproeiingskemas.
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

