Naam: Christie Swanepoel
Departement: Ekonomie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Wie was die Jannie Mouton van die agtiende-eeuse Kaapkolonie? Al ooit gehoor van Jacob van Reenen en Jan Meindert Kruywagen?
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

