Einstein-kompetisie

la600einstein

 

einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som.

Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit. 

• Klik hier vir nog inligting.

Einstein-kompetisie: Laurinda Cecilia van Tonder

Laurinda Cecilia van Tonder Einstein-kompetisie 2016-07-22

Laurinda is tans besig met 'n magistergraad in toegepaste linguistiek en doseer deeltyds.

Einstein-kompetisie: Fredre Hattingh

Fredre Hattingh Einstein-kompetisie 2016-07-22

Fredre is ’n dosent by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie.

Einstein-kompetisie: Veronica van der Schyff

Veronica van der Schyff Einstein-kompetisie 2016-07-22

Veronica was deel van 'n navorsingspan na eilande in die Indiese Oseaan. Daar het sy korale versamel.

Einstein-kompetisie: Daniel du Plessis

Daniel du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-22

Daniel studeer regte aan die Universiteit van Pretoria.

Einstein-kompetisie: Christi Kruger

Christi Kruger Einstein-kompetisie 2016-07-21

Christi voltooi haar doktorsgraad in antropologie aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

Catherine Schenck Einstein-kompetisie 2016-07-21

Catherine is 'n meestersgraadstudent in argeologie.

Einstein-kompetisie: Annelize Daniels

Annelize Daniels Einstein-kompetisie 2016-07-21

Annelize is 'n professionele verpleegkundige en gee tans klas by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.

Einstein-kompetisie: Selna Cornelius

Selna Cornelius Einstein-kompetisie 2016-07-21

Selna doen haar meestersgraad in stads- en streekbeplanning.

Einstein-kompetisie: Carien Smith

Carien Smith Einstein-kompetisie 2016-07-21

Carien is ’n skrywer en 'n honneursstudent aan die Universiteit van Fort Hare.

Einstein-kompetisie: Mionè Pieters

Mionè Pieters Einstein-kompetisie 2016-07-21

Mionè is kreatief, mal en altyd honger vir inligting en navorsing.

Einstein-kompetisie: Marco Delport

Marco Delport Einstein-kompetisie 2016-07-21

Marco is ’n meganiese-ingenieurswese-student (honneurs) by die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Elcke du Plessis

Elcke du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-21

Elcke hoop om deur haar navorsing by te dra tot sosiale geregtigheid en vooruitgang in Suid-Afrika.

Einstein-kompetisie: Jacques Masuret

Jacques Masuret Einstein-kompetisie 2016-07-21

Jacques voltooi sy doktorsgraad in wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Ashleigh Pieterse

Ashleigh Pieterse Einstein-kompetisie 2016-07-21

Ashleigh is tans besig met 'n meestersgraad in kommunikasiestudies.

Einstein-kompetisie: Nina Phillips

Nina Phillips Einstein-kompetisie 2016-07-12

Nina is 'n klassiekopgeleide pianis en woon tans in New York. Sy het haar solodebuut op die ouderdom van nege gemaak.

Einstein-kompetisie: Marisa Geyer

Marisa Geyer Einstein-kompetisie 2016-07-12

Marisa is 'n DPhil-student in astrofisika aan die Universiteit Oxford.

Einstein-kompetisie: Jonas Bovijn

Jonas Bovijn Einstein-kompetisie 2016-07-12

Jonas het sy meestersgraad aan die Londense Skool vir Higiëne en Tropiese Medisyne voltooi.

Einstein-kompetisie: Remona Voges

Remona Voges Einstein-kompetisie 2016-07-12

Remona is 'n meestersstudent in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Carolien van Zyl

Carolien van Zyl Einstein-kompetisie 2016-07-12

"Die gevoel wat mens kry om te ploeter op die periferie van ontginde kennis is wat my motiveer om meer uit te vind oor alles."

Einstein-kompetisie: Elizabeth du Plessis

Elizabeth du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-12

Omgewingsvolhoubaarheid en sosiale geregtigheid is Elizabeth se passies.

Top