Einstein-kompetisie: Christi Kruger

  • 1

ChristiKruger300Naam: Christi Kruger

Departement: Antropologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Wie is wit? Ideologie en die konstruksie van ras in die konteks van die alledaagse in ’n “wit plakkerskamp”.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit van die Witwatersrand

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top