Einstein-kompetisie: Carolien van Zyl

  • 0

CarolienvanZyl300Naam: Carolien van Zyl

Departement: Bewaringsekologie en Entomologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Indringer-wespes: Waar kom hulle oorspronklik vandaan en hoe kan ons hulle op 'n omgewingsvriendelike manier beheer?

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top