Carolien van Zyl

Die laaste ding wat ek gedink het ek ooit sal doen, is om so lank in die akademie te bly. Maar dit moes tot 'n mate heel waarskynlik verwag word, aangesien ek 'n baie nuuskierige mens is met 'n wye belangstellingsveld. Die gevoel wat mens kry om te ploeter op die periferie van ontginde kennis is wat my motiveer om meer uit te vind oor alles. Die natuur se kompleksiteit fassineer my en noudat ek klaar is met my proefskrif besef ek dat ons as mense steeds baie min weet. 

Skakel na my LinkedIn-profiel.

Einstein-kompetisie: Carolien van Zyl

Carolien van Zyl Einstein-kompetisie 2016-07-12

"Die gevoel wat mens kry om te ploeter op die periferie van ontginde kennis is wat my motiveer om meer uit te vind oor alles."

Top