Einstein-kompetisie: Elizabeth du Plessis

  • 0

ElizabethduPlessis300Naam: Elizabeth du Plessis

Departement: Politieke Wetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
1,5x genoegsame produksie, maar 842 milj steeds honger? 'n Kritiese analise: kapitalisme se effek op globale voedselsekerheid.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top