Elizabeth du Plessis

Elizabeth het vanjaar haar meestersgraad in internasionale studie cum laude ontvang. Sy sien uit daarna om haar studies in die veld van globale politieke ekonomie voort te sit ten einde 'n beroep as akademikus na te streef. Sy beskou veral interdissiplinêre navorsing as waardevol en is daarvan oortuig dat navorsingsuitsette meer vrylik beskikbaar moet wees. Omgewingsvolhoubaarheid en sosiale geregtigheid is haar passies.

Einstein-kompetisie: Elizabeth du Plessis

Elizabeth du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-12

Omgewingsvolhoubaarheid en sosiale geregtigheid is Elizabeth se passies.

Top