Einstein-kompetisie: Jacques Masuret

  • 0

JacquesMasuret300Naam: Jacques Masuret

Departement: Wiskunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Hoe kom jy tot die punt as daar nie 'n punt is nie? Die beskrywing van konvergensie van puntvrye rye.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top