Einstein-kompetisie: Jonas Bovijn

  • 0

JonasBovijn300Naam: Jonas Bovijn

Departement: Epidemiologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Aspoestertjies word hartlik uitgenooi: laat ons luister na die eggo van jou hartsnare voordat hulle nie meer kan roer nie.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Londense Skool vir Higiëne en Tropiese Medisyne, Engeland

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top