Einstein-kompetisie: Laurinda Cecilia van Tonder

  • 0

LaurindavanTonder300Naam: Laurinda Cecilia van Tonder

Departement: Linguistiek

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Onderskrifte wat deur aanhangers, en nie vertalers nie, geskep is, het eienskappe wat moontlik die leer van ʼn 2de taal vergemaklik

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Johannesburg

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top