Laurinda Cecilia van Tonder

Ek het my graad BA Taalpraktisyns, asook my honneursgraad in toegepaste linguistiek, aan die Universiteit van Johannesburg cum laude verwerf. 

Tans is ek besig met 'n magistergraad in toegepaste linguistiek met 'n fokus op aanhangervertaling en doseer deeltyds taalpraktyk en linguistiek op voorgraadse vlak.

My Academia.edu-profiel kan op hierdie skakel besigtig word.

Einstein-kompetisie: Laurinda Cecilia van Tonder

Laurinda Cecilia van Tonder Einstein-kompetisie 2016-07-22

Laurinda is tans besig met 'n magistergraad in toegepaste linguistiek en doseer deeltyds.

Top