Einstein-kompetisie: Annelize Daniels

  • 0

AnnelizeDaniels300Naam: Annelize Daniels

Departement: Verpleegkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ervaringe van studente oor die ondersteunende rol wat dosente speel in die oorbruggingsjaar en dat dit bygedra het tot hul sukses.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Wes-Kaapland

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top