Naam: Marisa Geyer
Departement: Astrofisika
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Radioteleskope vang neutronsterre se seine, maar die bakens langs hulle ruimtereis is onbekend – ek ontgin die versteekte reisplan
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Universiteit Oxford, Engeland
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

