Naam: Ashleigh Pieterse
Departement: Kommunikasiestudies
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Wat moet die hoofdoelwitte van die NWU se reputasiebestuur-strategie wees in terme van Suid-Afrika se hoëronderwyssektor?
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

