Ashleigh Pieterse

Ek is tans besig met my meestersgraad in kommunikasiestudies: ʼn ontleding van die reputasiebestuur van die Noordwes-Universiteit. Ek werk ook op die NWU-Puk-kampus as die senior skakelbeampte vir die Fakulteit Natuurwetenskappe.

Einstein-kompetisie: Ashleigh Pieterse

Ashleigh Pieterse Einstein-kompetisie 2016-07-21

Ashleigh is tans besig met 'n meestersgraad in kommunikasiestudies.

Top